• Marcus Brigstocke is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Love Actually en in die televisiereekse We Are History en Stupid.