• Wilfrid Hyde-White was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Third Man, Let's Make Love, My Fair Lady, en Ten Little Indians.