• Colleen Camp is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Clue, Wayne's World, Sliver, en Die Hard with a Vengeance.