• Russ Tamblyn is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Seven Brides for Seven Brothers, West Side Story, The Haunting, en Drive.